NG Kerk Knysna
Sedert 1851Kontak Ons  
NG Gemeente Knysna :: Leef Sy Liefde




BYEENKOMSTE

Sondageredienste
  • 09:00 - Kerkgebou (Voortrekkerstraat)
  • 09:00 - Kruiskerk (in die Grootsaal, Fichatstraat) 'n meer informele diens.
  • Skoolvakansies en langnaweke - gesamentlike erediens in die Kerkgebou.
  • Junior en senior Kategese is van 10:00 af in die sale en Newtonstraathuis.
  • Wyksbyeenkomste en –eredienste word deur die jaar by geleentheid in ons gemeente se kerksale by Rheenendal en Buffelsbaaai asook in die Brenton gemeenskapsaal gehou. Sien “kalender” vir datums en tye.

Gebedsbyeenkoms
  • Woensdae 18:30-19:00 in die Kleinsaal.

Omgeegroepe
  • Vir Bybelstudiegroepe en ander kleingroepe (Omgeegroepe en Selgemeentes) skakel die Kerkkantoor of virr Willie Bouwer by 0846530265
    Sien ook “Kleingroepe” onder GEMEENTE AKSIES elders op ons webblad.


Kerkgebou GPS koördinate: S 34° 01' 59.6"   E 23° 02' 52.4"
Kerkkantoor GPS koördinate: S 34º 02' 03.0"   E 23° 02' 52.8"
    e-pos: info@ngkerkknysna.co.za Website by s² Web Solutions