Seisoen
Die seisoene van die Christelike kalender vertel die storie van God en sy handelinge aan die mense. Die inkleding van ons eredienste en prediking skakel in by die seisoene van die Christelike kerk. Volle besonderhede oor “seisoene” by
http://www.drcz.ng.org.za/assets/documents/Kerkjaar.pdf ...lees meer