NG Kerk Knysna
Sedert 1851Kontak Ons  
NG Gemeente Knysna :: Leef Sy Liefde




VORIGE TROMPETTERS

Die Trompetter bevat besonderhede van ons gemeente se dag tot dag aktiwiteite en ons huidige fokusareas



ARGIEWE

  • Kleure na Die Lewe
    Ons by die NG Gemeente van Knysna deel graag met jou dit wat so n groot verskil in ons lewens gemaak het. Mag die Boodskap van Sy genade ook in jou nuwe lewe wek!...Lees Meer

  • BEGIN 'n STROOM
    Uit John se Brentonpen
    Ken jy daai gevoelte – so êrens tussen magteloos en moord?...Lees Meer

  • Omgeegroep Haak Uit
    Luidens onbevestigde berigte het die ses manne van die Brenton Omgeegroep op Saterdag 13 Februarie ‘n rendevous by die ‘Tuin van Eden’ op die Plet pad met die agt dames van die groep gereël ...Lees Meer

  • Om ‘n Vriend te wees
    ’n Mens kan dit as lewenswet stel: heeltemal alleen kan jy nie jou rol speel nie. As jy glad geen vriend het nie, kan jy maar van die verhoog afstap" (Francis Bacon) ...Lees Meer

  • Preke wat ek aangeteken het
    God se Gesalfde – Luk 22: 63 – 71 ...Lees Meer

  • KIX betrokke by Wereldbiddag vir Vroue 4 Maart 2011
    "Hoeveel broodjies het jy?" was die tema van hierdie jaar se Wêreldbiddag vir Vroue. Al die meisies van gr1 tot gr7, ons jong vroue van die toekoms, het gehoor dat broodbak ‘n liefdegawe van die hande is, ‘n gemeenskaplike maaltyd wat daagliks gedeel word oral in die wêreld ...en hoe hulle die gawes wat elkeen ontvang kan gebruik tot ‘n groter eenheid tussen mense. ...Lees Meer

  • Kwartaal-Tema van KIX is GEBED- dit sluit aan by Fire Trails se uitreik.
    Knysna Laerskool was deur die hele gemeenskap gedra in 2010 (d.m.v. gebed of ‘n donasie) toe elke kind in die skool ‘n Joh 3:16 bal ontvang het. Nou wil die kinders Knysna se predikante, sakelui, gemeenskapsleiers, ouers, vriende, siekes en mense in nood opdra in Gebed. ...Lees Meer

  • Fire Trails Besoek Knysna
    Rita Mare en Engelize de Lange is die leiers van die Oostelike roete van Fire Trails. Hulle het saam met hul spanlede verlede Donderdag,10 Maart en Vrydagoggend, 11Maart deur Knysna beweeg. ...Lees Meer

  • Hoekom Fiks Wees (Deel1)
    Dit is lekker om fiks te wees. Hieroor sal oud en jonk nogal kan saamstem. Fiksheid beskik seker oor die een of ander bekoring, uitdaging of is daar 'n geheime beloning? ...Lees Meer

  • Hoekom Fiks Wees (Deel2)
    Die program kan oral uitgevoer word, as jy reis, waar jy ontspan, oefen, inkopies doen, werk, kuier... daar is geen grense. Of net die wat jy opstel. Is dit bekostigbaar, wat word verwag? Dit hang van jou prioriteite af, hoe ernstig jy is. Kan jy bekostig om niks te doen nie as duistere en gewetenlose magte jag maak op dit wat vir jou kosbaar is? ...Lees Meer

  • Selgroep by Riekert Botha se kamp
    Die Brenton Omgeegroep doen dit toe weer! Riekert Botha (RSG Saterdagoggende) het opgetreeop ‘n kamp wat deur gelowiges van Plett gereël is. Dit wasby die Harkeville Forest Lodge 13-15 Mei 2011. ...Lees Meer

  • Veg of Vlug is Jou Keuse
    Dit was nogal in die tyd toe Ford en 'Chev' die groot toeters was in die wielebedryf. Lewendige radio uitsendings beskryf stoei, boks en rugby. Transvaal en Wee Pee, legendes soos Frik du Preez se bewegings kon gevolg en luidkeels vertolk word. ...Lees Meer

  • Pinkster 2011
    Opsteller:Prof Dirkie Smit. Aangebied deur Di. Christo Landman & Herman Retief)
    Tydens Pinkster dink die kerk aan die uitstorting en werk van die Heilige Gees. Maar wat dóén dié Gees? Deur die eeue bely die kerk dat die Heilige Gees lewe gee – lewe in die kerk, lewe in die lewens van gelowiges, lewe in die skepping. ...Lees Meer

  • Leef met Oorgawe
    Hulle is orals – die mense wat in die agterste ry van die lewe sit en fluister en hulle oë rol. Hulle is die mense wat nie regtig iewers heen op pad is nie, en gretig is om diegene wat wel iets van hulle lewe maak, te kritiseer. ...Lees Meer

  • Sit die vonk terug in ons huwelik
    Wat sê mense soek hulle in die huwelik? kameraadskap! Teleurstelling: is nie so nie! lees pred 1:4 & 9:7-9. Wat is die elemente van ‘n suksesvolle huwelik? ...Lees Meer

  • Die Einde
    The End. Sal ek ooit hierdie twee woordjies aan die einde van die movie op die groot skerm van die inry-teaters vergeet? As kind wou ek dit nooit sien nie, veral as dit 'n mooi storie was. ...Lees Meer

  • Seison Van Advent
    Advent is die begin van die viering van die kerklike jaar. In hierdie tyd dink ons nie net aan Jesus se eerste koms nie, maar ook sy wederkoms....Lees Meer

  • Hier is God
    In die Britse museum is daar ’n ou landkaart uit die 16de eeu deur ’n onbekende tekenaar, waarop alle vreesaanjaende aanduidings is. Op sommige plekke staan: Hier is reuse, hier is skerpioene, hier is drake… Vir ’n sekere tyd het die wetenskaplike, Sir John Franklin, die kaart besit. Hy het al die vreesaanjaende aanduidings uitgekrap en bo-oor die hele kaart geskryf: HIER IS GOD! Dis presies wat Lukas met vers 1 en 2 wil sê: Dis God se wêreld! Alle eer aan Hom!...Lees Meer

    e-pos: info@ngkerkknysna.co.za Website by s² Web Solutions