NG Kerk Knysna
Sedert 1851Kontak Ons  
NG Gemeente Knysna :: Leef Sy Liefde




SEISOEN

Die seisoene van die Christelike kalender vertel die storie van God en sy handelinge aan die mense. Die inkleding van ons eredienste en prediking skakel in by die seisoene van die Christelike kerk. Volle besonderhede oor “seisoene” by http://www.drcz.ng.org.za/assets/documents/Kerkjaar.pdf

Januarie
Januarie - EpifanieEpifanieJesus het onder ons kom woon. Ons konsentreer op Jesus se lewe en werk tot voor Lydenstyd.
Februarie, Maart
Februarie - LydenstydLydenstydVerkondig die versoenende sterwe van Jesus deur Sy lyding in herinnering te roep.
April
April - Goeie Vrydag  en PaasfeesGoeie Vrydag
Paasfees
Herdenk die versoenende sterwe van Christus
Herdenk die opstanding uit en oorwinning van Christus oor die dood.
Mei
Mei - PinksterPinksterDie kerk vier die uitstorting van die Heilige Gees. 'n Mens kan sê dat die kerk op hierdie dag gebore is.
Junie, Julie, Augustus, September, Oktober, November
Junie - KoninkrykstydKoninkrykstydOns vier die vestiging van die Koninkryk en handelinge van die Drie-enige God. Die kerk is die draer van die kruis die wêreld in.
Desember
Desember - AdventAdvent'n Tyd van verwagting en voorbereiding op die koms van Christus.


    e-pos: info@ngkerkknysna.co.za Website by s² Web Solutions