NG Kerk Knysna
Sedert 1851Kontak Ons  
NG Gemeente Knysna :: Leef Sy Liefde




GETUIENIS

By die getuienis bediening van NG Gemeente, Knysna, is dit ons doel om die Goeie Nuus, van verlossing uit die bande van die dood, aan mense wat in duisternis is te bring.

Ons is reeds besig om voor te berei vir die groot geleentheid wat 2010 se sportkalender vir ons bied. Hou gerus hierdie spasie dop, want eersdaags sal daar materiaal beskikbaar wees om jou te help op die pad na hulle wat nog vêr is.

As jou voete brand om die Boodskap af te lewer en jy betrokke wil raak by ons bediening, kontak gerus Rudolf Landman by 0823535939

    e-pos: info@ngkerkknysna.co.za Website by s² Web Solutions