NG Kerk Knysna
Sedert 1851Kontak Ons  
NG Gemeente Knysna :: Leef Sy Liefde




GEMEENTE AKSIES

  • Erediensbediening
    Die kerk van Christus is orals waar daar gelowiges is. Daar waar die kinders van die Here werk, speel en woon, is hulle die kerk van die Here ... lees meer

  • Barmhartigheid
    Om mense in nood op 'n praktiese manier by te staan. Die Barmhartigheidsbediening bestaan uit kerkraadslede en lidmate wat 'n passie vir mense in nood het... lees meer

  • Getuienis
    "Hoe lieflik klink die voetstappe van die wat die Goeie Nuus bring". Kan hierdie woorde nog gehoor word in ons tyd ... lees meer

  • Gebedsbediening
    Om te beweeg van 'n gemeente met 'n Gebedsbediening na 'n Huis van Gebed, waarby al die bedieninge en lidmate betrokke is... lees meer

  • Jeugbediening
    Ons jeugbediening sluit in kategese, KIX (Kids in Christus) en CIA (Christene in Aksie)... lees meer

  • Kleingroepbediening
    Verskeie selgroepe en kleingroepe kom weekliks deur die gemeente bymekaar. Die doel is om die Here te loof en eer en mekaar onselfsugtig te dien. Sodoende kan Sy beeld verder uitgedra word en ander Hom ook as Vader leer ken.
    Kontak die kerkkantoor as jy by 'n kleingroep wil inskakel.
    • Gen-X
      Is jy jonk, klaar met skool, in 'n werk en sonder 'n vriendekring? Kom sluit gerus by ons aan.
      Maandag aande word daar lekker diep in die Bybel gedelf en leer ons by mekaar wat die wonderlike Evangelie inhou.
      Natuurlik gaan jy nuwe vriende ontmoet wat jou vreugde en trane kan deel en saam met jou kan bid. Jy sal ook gou sien dat naweke nie meer "wag vir Maandag" is nie, want ons kuier gereeld oor en weer.
      Gryp dus nou die geleentheid aan en kontak ons sommer dadelik! Skakel Rudolf Landman by 0823535939
    e-pos: info@ngkerkknysna.co.za Website by s² Web Solutions