NG Kerk Knysna
Sedert 1851Kontak Ons  
NG Gemeente Knysna :: Leef Sy Liefde




NUTTIGE SKAKELS

  • NG Kerk
    Die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NG Kerk) bestaan as organisasie uit tien (10) sinodes. Nege sinodes is in Suid-Afrika. Die tiende sinode is in Namibië. Die sinodes in Suid-Afrika se grense volg min of meer dié van die provinsies van die land.

  • Bybelgenootskap van Suid-Afrika
    Die Bybelgenootskap wil graag mense aanmoedig om die Bybel te lees en te bestudeer - dit sluit jou in. Ons gebed is dat mense wat hierdie webwerf besoek in die geloof sal groei.

  • Bybel-Media
    Bybel-Media bestaan om Christene vanuit die Woord van die Here toe te rus. In vennootskap met kerke van verskillende denominasies, ontwikkel ons produkte, bedienings- en kursusmateriaal.

  • Kerkbode Aanlyn
    Nuus oor die wêreld vir Christene.

  • Lig
    Welkom by Lig se webwerf - jou Afrikaanse Christelike gesinstydskrif.

  • Communitas
    Communitas - gemeentes wat hulle roeping ontdek en hulle gawes ontsluit

  • Jerico Walls international prayer network
    Jericho Walls is an interdenominational Christian prayer ministry that is committed to building a strong, broad-based prayer network to support the Church to fulfill its calling as a "house of prayer for the nations". The past two decades have seen an unprecedented prayer awakening in the body of Christ worldwide. Prayer, intercession and spiritual warfare are the central themes of this movement. The focus of these activities is mainly on revival and reaching the lost.

  • Veritas College International
    Training in Christian Ministry in the Context of the Local Church
    e-pos: info@ngkerkknysna.co.za Website by s² Web Solutions